Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat

Verskeie studies het al aangetoon dat allerhande soorte woordraaisels, soos bv. woordsoekraaisels, die vermoë het om 'n mens se woordeskat uit te brei en om die brein skerp en fiks te hou.

Daarbenewens help woordsoekraaisels ook met verstandelike stimulasie vir breine wat verouder. Maar die belangrikste van alles is dat die voltooiing van woordsoekraaisels baie pret kan wees! Die Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1 is daarop gemik om al hierdie elemente byeen te bring vir jou breinstimulasie sowel as pure plesier.

Hierdie woordsoekboek is ideaal vir ouma, oupa of enige ander volwassene of kind wat van woordraaisels hou en kan 'n ideale verjaardaggeskenk of kersgeskenk uitmaak. Elke woordsoekraaisel in hierdie boek bevat gemengde woorde uit 'n verskeidenheid algemene temas.

Daar is 75 raaisels met oplossings in 'n groter-as-normale drukformaat om diegene met 'n swakker sig te help. Instruksies word ingesluit vir diegene wat nog nooit 'n woordsoekraaisel voltooi het nie.

1137753798

7.99 In Stock

by Ferdinand Verhoef

Paperback

$7.99 
  • SHIP THIS ITEM
    In stock. Ships in 1-2 days.
  • PICK UP IN STORE

    Your local store may have stock of this item.

Related collections and offers

Overview

Verskeie studies het al aangetoon dat allerhande soorte woordraaisels, soos bv. woordsoekraaisels, die vermoë het om 'n mens se woordeskat uit te brei en om die brein skerp en fiks te hou.

Daarbenewens help woordsoekraaisels ook met verstandelike stimulasie vir breine wat verouder. Maar die belangrikste van alles is dat die voltooiing van woordsoekraaisels baie pret kan wees! Die Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1 is daarop gemik om al hierdie elemente byeen te bring vir jou breinstimulasie sowel as pure plesier.

Hierdie woordsoekboek is ideaal vir ouma, oupa of enige ander volwassene of kind wat van woordraaisels hou en kan 'n ideale verjaardaggeskenk of kersgeskenk uitmaak. Elke woordsoekraaisel in hierdie boek bevat gemengde woorde uit 'n verskeidenheid algemene temas.

Daar is 75 raaisels met oplossings in 'n groter-as-normale drukformaat om diegene met 'n swakker sig te help. Instruksies word ingesluit vir diegene wat nog nooit 'n woordsoekraaisel voltooi het nie.

Product Details

ISBN-13: 9781920414580
Publisher: Cruguru
Publication date: 09/24/2020
Series: Afrikaanse Woordsoekboeke , #1
Pages: 124
Product dimensions: 8.50(w) x 11.00(h) x 0.26(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews