Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

eBookAfrikaans-language Edition (Afrikaans-language Edition)

$5.07 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wat gebeur as jy vir ‘n sywurm ‘n grap vertel? Hy lag hom ‘n papie! Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet of olifante goeie tafelmaniere het? Of watter sport haaie graag speel? Het jy al ooit gewonder van watter soort musiek konyne hou? Jy sal skaterlag wanneer jy uitvind.

Product Details

ISBN-13: 9780624068884
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/05/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 4 MB
Age Range: 8 - 11 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Pieter van der Lugt is ’n vryskutskrywer en -redakteur wat in musiek, TV, film, popkultuur, humor en skryfwerk vir kinders spesialiseer. Hy was vir baie jare Huisgenoot en You se vermaakredakteur. As vryskut sedert 2005 kan hy later slaap en ’n groter verskeidenheid werk doen, sê hy. Dit sluit o.a. vertaal- en redigeerwerk vir National Geographic Kids, weeklikse TV-rubrieke in Die Burger, Beeld en Volksblad, kopieskryf vir advertensies, en lirieke en musiek vir klingels in.
Maja Sereda het op 10-jarige ouderdom uit Pole na Suid-Afrika geëmigreer. Ná haar skoolloopbaan by Pro Arte Alphen Park het sy aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het al verskeie ATKV Kinderboektoekennings ontvang, asook die SCBWI Crystal Kite vir A Kite’s Flight, deur William Gumede (Jacana). Maja woon in Johannesburg.

Read an Excerpt

Wat gebeur as jy vir ‘n sywurm ‘n grap vertel? Hy lag hom ‘n papie!

Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet of olifante goeie tafelmaniere het? Of watter sport haaie graag speel? Het jy al ooit gewonder van watter soort musiek konyne hou? Jy sal skaterlag wanneer jy uitvind.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews