Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

by Nicole Seabrook
Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

by Nicole Seabrook

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan ’n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op ’n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.

Product Details

ISBN-13: 9781432303006
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 11/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 32 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Nicole Seabrook is ’n gekwalifiseerde aromaterapeut en werk sedert 2001 in die gesondheids- en skoonheidsindustrie. Sy bedryf haar eie salon vanuit die noordelike voorstede van Kaapstad, waar sy ook werkswinkels vir basiese aromaterapie, natuurlike produkte en die maak van seep aanbied. Nicole het haar eie reeks vir natuurlike produkte, Natures Way Wellness, wat aromaterapie- en natuurlike produkte aan spa’s in die Wes-Kaap voorsien. Seep, Skuim en Skrop is haar eerste boek.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews