Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

eBook

$10.99  $14.00 Save 22% Current price is $10.99, Original price is $14. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in ’n streek soos suider-Afrika met ’n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog ’n paar honderd meer wat uit ander dele van die wêreld afkomstig is. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika bevorder ’n benadering wat lesers sal toerus om enige veldgids tot bome met groter gemak en meer vertroue te gebruik. Die boek is in twee dele verdeel: Deel Een, goed toegelig met kleurillustrasies en foto’s, beskryf die verskillende dele van ’n boom en hul rol by identifikasie. Deel Twee bevat ’n sleutel tot 43 boomgroepe gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Daar is gevind dat dit vir die leek nuttiger is om groepe te herken eerder as die formele plantkundige families wat dikwels gebruik word. Die gebruik van ’n simbool om die hoofkenmerke van elke groep uit te beeld, maak dit vir die beginner makliker om ’n begrip van die verskeidenheid bome te vorm.

Product Details

ISBN-13: 9781775846796
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 184
File size: 64 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Braam van Wyk is a professor in the Department of Plant Science at the University of Pretoria. He is a plant taxonomist and has authored or co-authored numerous publications on the botany of southern Africa, including Field Guide to Trees of Southern Africa and Field Guide to Trees Introduced into Southern Africa.
Piet van Wyk (1931–2006), nie familie nie, het aan die Potchefstroomse Universiteit gegradueer. In 1991 is ’n eredoktorsgraad deur Unisa aan hom toegeken. Onder sy publikasies is Veldgids tot die Bome van die Nasionale Krugerwildtuin en Field Guide to Trees of Southern Africa.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews