Watter Boom Is Dit?

Watter Boom Is Dit?

by Eugene Moll
Watter Boom Is Dit?

Watter Boom Is Dit?

by Eugene Moll

eBook

$9.99  $12.00 Save 17% Current price is $9.99, Original price is $12. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.

Product Details

ISBN-13: 9781775840343
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/27/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 220
File size: 30 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Eugene Moll is buitengewone professor by die Departement van Biodiversiteit en Bewaringsbiologie aan die Universiteit van die Wes-Kaap en het 'n PhD in plant-ekologie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf. Hy was die redakteur van die eerste uitgawe van Palgrave's Trees of Southern Africa en is die skrywer van drie boomgidse en talle publikasies oor bome en die ekologie van houtagtige plante. Hy het 'n studie van plantdinamika gemaak om 'n beter begrip te kry van die mens se invloed op plantegroei dwarsoor die wêreld.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews