Bybelstories vir Kinders

Bybelstories vir Kinders

by Wendy Maartens
Bybelstories vir Kinders

Bybelstories vir Kinders

by Wendy Maartens

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is ’n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

Product Details

ISBN-13: 9781432306939
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 112
File size: 10 MB
Age Range: 4 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Wendy Maartens woon in Table View – naby die Weskus en die Rietvlei-strandmeer. Sy is ’n welbekende kinderboekskrywer, joernalis, vertaler en dromer, en was voorheen ’n grondslagfase-onderwyseres. Sy skilder graag, maak tuin en toets haar stories op haar Egiptiese ganskinders, Petunia en Lelieblom. Haar passie is om met ‘woorde te skilder’.
Marie Prinsloo het voorheen in België en Nederland gewoon en woon tans in Simonstad. Haar inspirasie kom van seiljagte, vissersbote, vlootskepe, walvisse, seemeeue en die Roman Rock-vuurtoring by Valsbaai. Sy is welbekend vir haar kleurvolle tekeninge en beeld Wendy se stories op ’n besondere manier uit.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews