Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

by Gabriel Agbo
Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

by Gabriel Agbo

Paperback

$9.38 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Die meeste mense glo dat wanneer hulle Christus in hul lewe aanvaar het dat alle vloeke teen hulle afgehandel en gebreek is. Dit is wel korrek, maar kom ons kyk na Josua, die opvolger van Moses. Die land was aan hom beloof, maar hy moes nog steeds die land binnegaan en vir dit veg. Dit geld ook vir ons vandag, want die Woord sê in Matteus 11:12 dat die koninkryk van God besig is om pad oop te breek en mense wat al hulle kragte daarop toespits, maak dit hulle eie.
Soos ons sal uitvind gedurende hierdie studie, is daar sekere stappe wat deur paar mense, wie vloek teen hulle bloedlyn gebring het, gevolg moet word. Dit moet afgehandel word voordat hulle heeltemal vry kan wees om die roeping van God op hul lewe te kan vervul.
Eerwaardige Agbo demonstreer dat hy baie tyd aan hierdie studie en onderwerp gewy het en wil slegs die waarheid aanbied. Die meeste mense vermy die onderwerp van familievloeke en sou eerder nie daaraan blootgestel word nie. Ons was aangeraak en geseën deur die kragtige gebed aan die einde van die boek en kan hierdie man van God vir enige kerk of organisasie aanbeveel om oor hierdie onderwerp te praat.

Product Details

ISBN-13: 9781544213156
Publisher: CreateSpace Publishing
Publication date: 03/08/2017
Pages: 142
Product dimensions: 6.00(w) x 9.00(h) x 0.30(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews