Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek
Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die antwoordstel is gratis aflaaibaar: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum
1138744439

4.74 In Stock

eBook

$4.74 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die antwoordstel is gratis aflaaibaar: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum

Product Details

ISBN-13: 9781775890119
Publisher: Best Books
Publication date: 07/05/2012
Series: Piekfyn Afrikaans
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 86
File size: 7 MB
Age Range: 10 - 11 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Riens Vosloo is die samesteller van opvoedkundige handboeke vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy is betrokke by onderwyseropleiding en saamstel van handboeke en studiegidse. Reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.

Read an Excerpt

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.

Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer.

Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en mediatekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei.

Al hierdie lekker leeswerk gaan jong leser help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder.

Vir die klaskamer

Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien:

• Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is.

• Toeligting by moeiliker tekste.

• Woordverklarings vir komplekse woorde.

• Die stappe van die leesproses.

Antwoorde op alle vrae is gratis op die Uitgewer se webtuiste beskikbaar (www.bestbooks.co.za)

Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews