10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd
Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die karakters sluit 'n verskeidenheid oulike diere, dinosourusse, seerowers en ook jong meisies en seuns in by wie jong kinders aanklank sal vind.  Ingebed in elke storie is 'n boodskap wat jy met jou kind sal kan bespreek om sekere kwessies vas te lê, soos die belangrikheid daarvan om goedhartig en sorgsaam te wees, om die waarheid te praat, om dapper te wees, om jou bes te probeer en om 'n nuwe baba in die gesin te hanteer, om maar net 'n paar te noem.  Elke storie is gevul met illustrasies wat jou en jou kind sal vermaak.
Perfek vir vroeë lesers of beginner-lesers en geskik vir kinders van 2–5. Lees die stories as slaaptydstories en gebruik dit weer wanneer jou kind in preprimêr is en begin om te leer lees. Daar is ook 'n Inhoudsopgawe waarop jy kan klik vir maklike navigasie.  'n Wonderlike boek vir jong kinders!
1147611101

2.99 In Stock

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die karakters sluit 'n verskeidenheid oulike diere, dinosourusse, seerowers en ook jong meisies en seuns in by wie jong kinders aanklank sal vind.  Ingebed in elke storie is 'n boodskap wat jy met jou kind sal kan bespreek om sekere kwessies vas te lê, soos die belangrikheid daarvan om goedhartig en sorgsaam te wees, om die waarheid te praat, om dapper te wees, om jou bes te probeer en om 'n nuwe baba in die gesin te hanteer, om maar net 'n paar te noem.  Elke storie is gevul met illustrasies wat jou en jou kind sal vermaak.
Perfek vir vroeë lesers of beginner-lesers en geskik vir kinders van 2–5. Lees die stories as slaaptydstories en gebruik dit weer wanneer jou kind in preprimêr is en begin om te leer lees. Daar is ook 'n Inhoudsopgawe waarop jy kan klik vir maklike navigasie.  'n Wonderlike boek vir jong kinders!

Product Details

ISBN-13: 9781071575710
Publisher: KC Global Enterprises Pty Ltd
Publication date: 11/19/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 1000
File size: 6 MB
Age Range: 3 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Katrina Kahler is 'n wêreldklas opvoeder wat genomineer is vir die National Inspirational Teaching Award in Australië. Sy is die mede-outeur van "The Parenting Trap"-reeks, wat 'n verskeidenheid boeke insluit wat ouers ondersteun om gelukkige, selfversekerde, suksesvolle kinders groot te maak. Sy is 'n hoogs-ervare onderwyseres, spreker en ouerlike adviseur en haar passie behels om kinders te help om hul volle potensiaal te bereik...akademies, sosiaal en persoonlik. Die onderrig van duisende jong kinders om te lees, te spel en te skryf, het Katrina die kennis en vaardighede besorg om 'n reeks vroeë lesers vir kinders van 2 tot 6 uit te bring. Hierdie eenvoudige boeke met herhalende teks, prente om begrip en voorspelling te bevorder, sigwoorde asook ouerlike advies, sal jou kind help om 'n vlot en selfversekerde leser te word.  Katrina woon aan die pragtige Sonskynkus in Queensland, Australië saam met haar man, twee wonderlike tieners en twee baie liefdevolle en vriendelike troeteldiere, 'n golden retriever en 'n gemmerkat.  Haar missie in die lewe is om soveel kinders as moontlik te help om gelukkig, selfversekerd en suksesvol groot te word. Ouers is die belangrikste deel van haar missie; haar doelwit is om ouers by te staan om die vaardighede te leer wat hulle nodig het om hul kinders te help om hul volle potensiaal te bereik.

Katrina Kahler is ’n wêreldklas opvoeder wat genomineer is vir die National Inspirational Teaching Award in Australië. Sy is die mede-outeur van “The Parenting Trap”-reeks, wat ’n verskeidenheid boeke insluit wat ouers ondersteun om gelukkige, selfversekerde, suksesvolle kinders groot te maak. Sy is ’n hoogs-ervare onderwyseres, spreker en ouerlike adviseur en haar passie behels om kinders te help om hul volle potensiaal te bereik...akademies, sosiaal en persoonlik. Die onderrig van duisende jong kinders om te lees, te spel en te skryf, het Katrina die kennis en vaardighede besorg om ’n reeks vroeë lesers vir kinders van 2 tot 6 uit te bring. Hierdie eenvoudige boeke met herhalende teks, prente om begrip en voorspelling te bevorder, sigwoorde asook ouerlike advies, sal jou kind help om ’n vlot en selfversekerde leser te word.  Katrina woon aan die pragtige Sonskynkus in Queensland, Australië saam met haar man, twee wonderlike tieners en twee baie liefdevolle en vriendelike troeteldiere, ’n golden retriever en ’n gemmerkat.  Haar missie in die lewe is om soveel kinders as moontlik te help om gelukkig, selfversekerd en suksesvol groot te word. Ouers is die belangrikste deel van haar missie; haar doelwit is om ouers by te staan om die vaardighede te leer wat hulle nodig het om hul kinders te help om hul volle potensiaal te bereik.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews