Absolute Geregtigheid: 'n Romantiese Spanningsroman
In die boek Absolute Geregtigheid word lesers onmiddellik ingetrek met 'n skokkende en geheimsinnige ontvoering wat ondersoek word deur Hugo Storm, 'n privaatspeurder.

Namate die verhaal ontvou, word die leser se belangstelling verder geprikkel deur die ingewikkelde ondersoek na die vermiste suster van 'n karakter, mensehandel, dwelmsmokkelary, sowel as die verdagte finansiële transaksies by H&H Finansiële Dienste en moord is nie uitgesluit nie. Hugo se vasberadenheid om die waarheid te onthul en die konfrontasies wat hy in die gesig staar, hou die leser betrokke en op die punt van hul stoel.

Die spanning bereik 'n hoogtepunt wanneer Hugo Storm naby is om die waarheid agter die vervalste dokumente, onopgeloste moorde en die ontvoering te ontdek.
1147021518

14.99 In Stock
Absolute Geregtigheid: 'n Romantiese Spanningsroman

Absolute Geregtigheid: 'n Romantiese Spanningsroman

by Drï Lee

Paperback

$14.99 
  • SHIP THIS ITEM
    In stock. Ships in 1-2 days.
  • PICK UP IN STORE

    Your local store may have stock of this item.

Related collections and offers

Overview

In die boek Absolute Geregtigheid word lesers onmiddellik ingetrek met 'n skokkende en geheimsinnige ontvoering wat ondersoek word deur Hugo Storm, 'n privaatspeurder.

Namate die verhaal ontvou, word die leser se belangstelling verder geprikkel deur die ingewikkelde ondersoek na die vermiste suster van 'n karakter, mensehandel, dwelmsmokkelary, sowel as die verdagte finansiële transaksies by H&H Finansiële Dienste en moord is nie uitgesluit nie. Hugo se vasberadenheid om die waarheid te onthul en die konfrontasies wat hy in die gesig staar, hou die leser betrokke en op die punt van hul stoel.

Die spanning bereik 'n hoogtepunt wanneer Hugo Storm naby is om die waarheid agter die vervalste dokumente, onopgeloste moorde en die ontvoering te ontdek.

Product Details

ISBN-13: 9781991455024
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 07/05/2024
Pages: 320
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.67(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews