Ann se Oorlog: Verraad
Met haar man weg op 'n geheime sending, maak Ann Morgan gereed vir nog 'n dag as sekretaresse by Trevor Bowman se privaat-speurder agentskap.  Maar hierdie dag sal nie soos enige ander dae wees nie.  In vier-en-twintig uur, sal Ann se lewe handomkeer verander wanneer sy 'n moord ontdek, 'n aanteklike wewenaar ontmoet, Speurder Inspekteur Max Deveraux, en hy konfronteer die moordenaar in 'n web van versoeking en misleading.
1147606296

0.99 In Stock
Ann se Oorlog: Verraad

Ann se Oorlog: Verraad

Ann se Oorlog: Verraad

Ann se Oorlog: Verraad

eBook

$0.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Met haar man weg op 'n geheime sending, maak Ann Morgan gereed vir nog 'n dag as sekretaresse by Trevor Bowman se privaat-speurder agentskap.  Maar hierdie dag sal nie soos enige ander dae wees nie.  In vier-en-twintig uur, sal Ann se lewe handomkeer verander wanneer sy 'n moord ontdek, 'n aanteklike wewenaar ontmoet, Speurder Inspekteur Max Deveraux, en hy konfronteer die moordenaar in 'n web van versoeking en misleading.

Product Details

ISBN-13: 9781071563045
Publisher: Goylake Publishing
Publication date: 08/16/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 65
File size: 199 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, 'n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende tye.  Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, 'n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada.  
Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as eBoeke en audio boeke van alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords.
Hannah bly in Glamorgan, Wallis met haar familie.
Haar belangstellings sluit in lees, musiek, familiekunde, skaak, swart en wit films                                    

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews