ANN se OORLOG: DIE INVAL
Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan 'n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?
Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met 'n dilemma gekonfronteer.  Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?
Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra 'n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor.  Klaarblyklik het Adeline Hopkins 'n beskadigde verhouding met haar pa.  Maar wat van haar gewese kêrel en 'n Amerikaanse soldaat, 'n GI waarmee sy uit gegaan het?
Gedurende die tyd dat die GI's gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met 'n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.
        
1147606394

0.99 In Stock
ANN se OORLOG: DIE INVAL

ANN se OORLOG: DIE INVAL

ANN se OORLOG: DIE INVAL

ANN se OORLOG: DIE INVAL

eBook

$0.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan 'n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?
Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met 'n dilemma gekonfronteer.  Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?
Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra 'n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor.  Klaarblyklik het Adeline Hopkins 'n beskadigde verhouding met haar pa.  Maar wat van haar gewese kêrel en 'n Amerikaanse soldaat, 'n GI waarmee sy uit gegaan het?
Gedurende die tyd dat die GI's gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met 'n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.
        
Product Details

ISBN-13: 9781071572511
Publisher: Goylake Publishing
Publication date: 10/23/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 54
File size: 169 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, 'n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende geleenthede.  Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, 'n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada.  
Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as E-Boeke en audioboeke vanaf alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords.
Hannah bly in Glamorgan, Wallis saam met haar familie.
Haar belangstellings sluit in lees, musiek,    familiekunde, skaak, en swart-en-wit films. 

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews