Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

by Elizabeth Wasserman
Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

by Elizabeth Wasserman

eBook

$6.99  $8.06 Save 13% Current price is $6.99, Original price is $8.06. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerower behoort. Maar waar lê die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Product Details

ISBN-13: 9780624065906
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 110
File size: 2 MB
Age Range: 8 - 12 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde-Fakulteit. Sy is die skrywer van Meerkatrestaurant (wat by Lapa verskyn het), was ’n bydraer tot Nuwe Kinderverseboek (Tafelberg, 2009), en is die skrywer van die gewilde Speurhond Willem-reeks, wat ook deur Tafelberg uitgegee word. Elizabeth woon saam met haar man en tienerdogter in Welgedacht, naby Kaapstad.

Read an Excerpt

n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar lê die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013).

Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews