Boendoe-kos vir die Afrika-bos

Boendoe-kos vir die Afrika-bos

by Rita van Dyk
Boendoe-kos vir die Afrika-bos

Boendoe-kos vir die Afrika-bos

by Rita van Dyk

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as’t ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai. Al die resepte kan oor die kole, of oor ’n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders ’n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat ’n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoe staat te maak nie. Jy hoef ook nie ’n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie – dis smaaklik, maar net so maklik om te maak! Hierdie resepte is deur verskeie mense getoets, aangesien dit reeds in die WegRy/DriveOut-tydskrif verskyn het. Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos ’n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.

Product Details

ISBN-13: 9781432302634
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 6 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Rita van Dyk is die outeur van verskeie topverkopers, onder andere Die 4x4 Kookboek en Die 4x4 Safari Kookboek. Sy is die regte persoon om oor safari-kookkuns te skryf, aangesien sy tydens die vroeë 1990’s vir Penduka Safaris op ’n vryskut-basis gekook het terwyl hulle na afgeleë plekke in Botswana, Namibië en Zimbabwe gereis het. Sy was ook kosredakteur vir Wegry/DriveOut-tydskrif.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews