Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

by Hilary Biller
Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

by Hilary Biller

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto’s en maklike aanwysings maak van die boek ’n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.

Product Details

ISBN-13: 9781432303129
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 12/05/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 11 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Hilary Biller was meer as 11 jaar lank The Star se ‘Angela Day’ voor sy as kosredakteur en –skrywer by The Sunday Times aangesluit het. Sy is ook die skrywer van Stap vir stap kookboek en Bak sonder moeite – 101 (saam met Jenny Kay en Elinor Storkey), wat ook deur Struik Lifestyle uitgegee is.
Elinor Storkey is ’n raakvatter-lid van The Star se Angela Day-span wat lesersnavrae beantwoord, resepte ontwikkel en help met kookklasse en –demonstrasies. Sy het ’n gevorderde Cordon Bleu-sertifikaat in Londen verwerf.
Jenny Kay het grootgeword in ’n gesin vir wie kos ’n lewenswyse was. Sy was jare lank betrokke by The Star se Angela Day-kombuis, waar sy onder andere klasse gegee het.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews