By fonteine langs

By fonteine langs

by Nina Smit
By fonteine langs

By fonteine langs

by Nina Smit

eBook

$8.49  $9.67 Save 12% Current price is $8.49, Original price is $9.67. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van ’n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en om gehoorsaam aan Hom te wees sodat jy elke dag sy liefdevolle teenwoordigheid in jou lewe ervaar.

Product Details

ISBN-13: 9780796316714
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 06/30/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 416
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Nina Smit is een van Suid-Afrika se bekendste en gewildste skrywers. Hierdie bekroonde skyrwer is veral bekend vir haar inspirerende boeke vir vroue, maar het ook talle gesogte boeke vir kinders geskryf. Van haar boeke is in Nederlands vertaal. Nina woon saam met haar man, Johan Smit, in Somerset-Wes. Die egpaar het drie volwasse kinders en vyf kleinkinders.

Read an Excerpt

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van ’n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en om gehoorsaam aan Hom te wees sodat jy elke dag sy liefdevolle teenwoordigheid in jou lewe ervaar.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews