Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

by Bernadine Douglas
Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

by Bernadine Douglas

eBook

$9.49  $11.00 Save 14% Current price is $9.49, Original price is $11. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN ’n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto’s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Product Details

ISBN-13: 9781776090389
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 9 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Bernadine Douglas is die stigter van die Slender Slim 4 U Banting Clinics-groep. Sy bied ondersteuning en advies aan kliënte deur sosiale media en persoonlike konsultasies. Sy beskik oor diplomas in persoonlike voeding en voedingsterapie, en sal in 2016 ’n kwalifikasie in sportvoeding behaal.
Bridgette Allan het haar loopbaan as geregistreerde verpleegster en vroedvrou begin. Sy het verskeie kwalifikasies in alternatiewe geneeskunde verwerf, asook diplomas in persoonlike voeding en voedingsterapie. Sy bestuur ’n geïntegreerde welstandspraktyk waar sy ’n holistiese benadering volg om kliënte se leefstylsiektes te help korrigeer.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews