Die Besoeker
Agterblad :
Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.
Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
1147609956

2.99 In Stock
Die Besoeker

Die Besoeker

Die Besoeker

Die Besoeker

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Agterblad :
Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.
Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

Product Details

ISBN-13: 9781071507490
Publisher: Babelcube Inc.
Publication date: 08/27/2019
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 45
File size: 140 KB
Age Range: 3 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Francois is oorspronklik in Zimbabawe gebore, maar het in Suid-Afrika groot geword. In 1980, het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika geimmigreer.
In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende "The Junglies" reeks.
Francois het sedertdien nog 'n kinderboek die lig laat sien genaamd "The tickle tree". Hy het ook 'n self help boek getiteld " Creating Personal Success" geskryf en hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek.
Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende “The Junglies” reeks.
Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek die lig laat sien genaamd “The tickle tree”. Hy het ook ‘n self help boek getiteld “ Creating Personal Success” geskryf en hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek.
Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews