Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie.
Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou.
As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. 
Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. 
Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is.
Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.
1147609181

3.99 In Stock

eBook

$3.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie.
Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou.
As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. 
Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. 
Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is.
Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.

Product Details

ISBN-13: 9781071577066
Publisher: Babelcube Inc.
Publication date: 11/27/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 468
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Vir meer as 30 jaar, het Bernard Levine inspirerende en romantiese woorde geskryf wat in poskaarte en groetekaarte gepubliseer is, beide nasionaal en internasionaal. 
Bernard is die skrywer van verskeie boeke naamlik Awesome Love, Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed en Make Money Collecting Books, Get Free Celebrity Autographs, en vele meer.
Sy mees populêre gedingte is saamgevat in 'n bundel getitteld The Best of Bernard Levine.
Bernard bly saam met sy vrou, Chrissie, en hulle katte in sonnige Suid-Afrika.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews