×

Uh-oh, it looks like your Internet Explorer is out of date.

For a better shopping experience, please upgrade now.

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek
     

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

1.0 1
by Zebra Press (Random House Struik)
 
Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat,

Overview

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!

Product Details

ISBN-13:
9781770224254
Publisher:
Penguin International
Publication date:
10/01/2012
Sold by:
Barnes & Noble
Format:
NOOK Book
Pages:
223
File size:
14 MB
Note:
This product may take a few minutes to download.
Age Range:
6 - 12 Years

Customer Reviews

Average Review:

Post to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek 1 out of 5 based on 0 ratings. 1 reviews.
Anonymous More than 1 year ago
I DONT GET IT