Die Hoop Beskaam nie
Siegfried, 'n eens trotse man, leef afgesonder op 'n strand naby die Kaap, sy hart verstrengel in die verlange na sy verlore vrou, Jovanna. Ná jare van wag op 'n skip wat haar terug sou bring, begin sy hoop vervaag. Wanneer Lillie, 'n fyn, dog sterk vrou, in sy lewe verskyn, verander alles. Haar warmte en deursettingsvermoë bring 'n nuwe doelwit vir hom. Stadig maar seker word hy losgeruk uit sy selfopgelegde isolasie. Die verhaal kronkel deur verlange, aanvaarding en die uiteindelike bevryding van die verlede. Siegfried ontdek 'n nuwe lewe, 'n familie wat hy nooit verwag het nie en 'n tweede kans op liefde en tuiskoms. 'Die Hoop beskaam nie' is 'n verhaal van verlore drome, rou pyn, en die onverwagte skoonheid van 'n nuwe begin.
1147369861

10.99
In Stock
5
1

Die Hoop Beskaam nie
174
Die Hoop Beskaam nie
174Paperback
$10.99
10.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9781991455949 |
---|---|
Publisher: | Malherbe Uitgewers |
Publication date: | 04/30/2025 |
Pages: | 174 |
Product dimensions: | 5.50(w) x 8.50(h) x 0.37(d) |
Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog