Die Koekiefles

Die Koekiefles

by Lisa Clark
Die Koekiefles

Die Koekiefles

by Lisa Clark

eBook

$8.49  $9.50 Save 11% Current price is $8.49, Original price is $9.5. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die Koekiefles is ’n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die inhoud strek van ou gunstelinge soos sjokoladebrokkoekies, florentyntjies en oblietjies tot die meer ingewikkelde tuiles, whoopie-pasteie en miljoenêrs-brosbrood. Die Koekiefles het iets vir elkeen. Gesonde glutenvrye- en vegan-opsies word ingesluit, asook ‘n paar souterige happies vir diegene met minder van ‘n soettand. Die resepte is gebruikersvriendelik, glad nie ingewikkeld nie en gebruik alledaagse bestanddele – enigiemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefles herinner aan die dae toe ‘koekiebak’ terapeuties en ’n belangrike deel van die lewe was.

Product Details

ISBN-13: 9781432308292
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 01/06/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 112
File size: 30 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Lisa Clark het meer as 19 jaar ondervinding in die kreatiewe bedryf as ’n spesialiskosstilis. Danksy haar agtergrond as ’n gekwalifiseerde sjef en haar passie vir ontwerp en vorm, het sy ’n benydenswaardige reputasie ontwikkel as ’n befaamde stilis, skryw
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews