Die Manewales van Thomas die Kat
Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet 'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!
1147611241

2.99 In Stock
Die Manewales van Thomas die Kat

Die Manewales van Thomas die Kat

Die Manewales van Thomas die Kat

Die Manewales van Thomas die Kat

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet 'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!

Product Details

ISBN-13: 9781071553824
Publisher: Babelcube Inc.
Publication date: 06/26/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 432
File size: 1 MB
Age Range: 6 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Die skrywer, Linda Henderson, het geniet om perde te ry en te teken in haar jeug. Linda en haar man woon in Upstate New York. Hulle is die ouers van vyf seuns en twee dogters. Sy hou daarvan om tyd saam met haar gesin deur te bring, boeke te skryf, en te reis.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews