Die Uitsonderlike Snowflake Versameling

Die Uitsonderlike Snowflake Versameling

by Heilie Pienaar
     
 

View All Available Formats & Editions

Daar is niks beter as die aroma en smaak van varsgebakte produkte nie. Om hierdie plesier in jou eie huis te ervaar, sluit Die Uitsonderlike Snowflake Versameling ’n reeks eenvoudige en maklike resepte in wat wissel van klassieke gunstelinge, tot nuwe, opwindende happies. Die boek bied ’n uitsonderlike versameling van soet en sout resepte vir koeke,…  See more details below

Overview

Daar is niks beter as die aroma en smaak van varsgebakte produkte nie. Om hierdie plesier in jou eie huis te ervaar, sluit Die Uitsonderlike Snowflake Versameling ’n reeks eenvoudige en maklike resepte in wat wissel van klassieke gunstelinge, tot nuwe, opwindende happies. Die boek bied ’n uitsonderlike versameling van soet en sout resepte vir koeke, nageregte, koekies, terte, pasteie, skons en muffins. Die lesers sal nie slegs tradisioneel Suid-Afrikaanse resepte ontdek wat deur ons grootouers gebak is nie, maar ook resepte in pas met moderne neigings, wat van nuwe bestanddele soos songedroogde tamaties en bosbessies gebruik maak. Basiese vaardighede en bestanddele wat reeds beskikbaar is, word vereis om hierdie resepte voor te berei. Dit is nie nodig vir spoggerige kombuistoerusting of volksvreemde, duur bestanddele nie en tog is daar talle opwindende idees en nuwe resepte om jou geïnspireerd te hou. Vir die groentjie is daar talle basiese tegnieke, praktiese wenke en variasies om jou te help om keer op keer heerlike en pragtige sout- en soetgebak te lewer.

Read More

Product Details

ISBN-13:
9781432301910
Publisher:
Random House Struik
Publication date:
12/11/2012
Sold by:
Barnes & Noble
Format:
NOOK Book
Pages:
176
File size:
7 MB

Meet the Author

Heilie Pienaar is ’n ervare kosskrywer, resepontwikkelaar en vryskut-kosstilis. Haar sleutelrol in die ontwikkeling van die resepte vir hierdie boek asook Snowflake se vorige topverkopers (Vars en Flatervry en Beter Gebak Met Snowflake) maak van haar ’n huishoudelike naam en ’n getroue bron vir alles oor bak. Die Uitsonderlike Snowflake Versameling is haar agste resepteboek.

Customer Reviews

Average Review:

Write a Review

and post it to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews >