Die Vernuftige Verkleurmannetjie

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,
wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n
Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief
aan die storie deel te neem!
Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige
kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige
illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.
Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en
gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar
lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente
van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe
en, uiteindelik, oorwinning!
Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike
Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke
literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by
kinders en hul ouers aanklank vind.

1127741145

3.0 In Stock
Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,
wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n
Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief
aan die storie deel te neem!
Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige
kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige
illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.
Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en
gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar
lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente
van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe
en, uiteindelik, oorwinning!
Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike
Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke
literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by
kinders en hul ouers aanklank vind.

Product Details

ISBN-13: 9781775840855
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/18/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 28
File size: 6 MB
Age Range: 3 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Claire Norden spesialiseer in kinderboeke en het op hierdie gebied beroemd geraak. Haar helder, kleurvolle kunswerke vind veral aanklank by jong lesers.
Charles de Villiers werk op die gebied van rekenaarstelselontwerp en is ’n gepubliseerde wetenskapskrywer. Sy rare sin vir humor word veral in sy kinderrympies uitgebeeld.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews