Dink Slank, Word Slank

Dink Slank, Word Slank

by Jorgan Harris
Dink Slank, Word Slank

Dink Slank, Word Slank

by Jorgan Harris

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? Hierdie boek beloof nie ’n wonder-dieet waarvan jy nog nooit gehoor het nie en spoor jou ook nie aan om by jou naaste gimnasium aan te sluit nie. In Dink Slank, Word Slank word die leser wel aangespoor om sy of haar denke geheel en al te vernuwe en te laat gaan van lewenskwessies wat in die pad van ’n gesonde leefstyl en liggaamsgewig staan. Verander jou denke deur hipnose en vergeet van dieet , jouself uithonger en kalorieë tel. Werk deur jou lewenskwessies, leef passievol en verander só jou strewe na ’n slank liggaam. Met gratis aflaaibare snitte ingesluit is dit ook moontlik om hipnose prakties toe te pas en só aan jou denkwyse te begin skaaf sodat jy ook sielvol slank kan wees.

Product Details

ISBN-13: 9781432302917
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 675 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Jorgan Harris is ’n kliniese sielkundige met spesiale belangstelling in die ongelooflike effektiewe tegniek van hipnoterapie. Hy praktiseer reeds 13 jaar by ’n privaat praktyk in Kaapstad en omgewing. Hy het ook breedvoerige navorsing op sy gebied van sielkunde gedoen en is in 2005 genooi om ’n deurbraak in die behandeling van outo-immuniteitssiektes by die Internasionale Kongres van Hipnose in Krakow, Pole, aan te bied. Hy pas alternatiewe en moderne metodes van psigoterapie toe, alhoewel die primêre fokus steeds bly op kliniese hipnose as ’n vinnige en effektiewe manier om probleme deur te werk.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews