Dit vat guts

Dit vat guts

by Annelie Ferreira
Dit vat guts

Dit vat guts

by Annelie Ferreira

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar. Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in ’n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas? Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en ’n perd genaamd Harry. En ’n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.

Product Details

ISBN-13: 9780798157025
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/15/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 194
File size: 728 KB
Age Range: 12 - 15 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Na ’n BA en diploma in Vertaling aan die Universiteit van Stellenbosch het Annelie as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human&Rousseau-Uitgewers gewerk. Daarna volg deeltydse- en vryskutwerk vir ’n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy publiseer ’n aantal nie-fiksieboeke, onder andere Daar’s ’n mens binne, Die dag toe ons God gevang het en Eva ontmoet Einstein, asook ’n roman, Hoekom honde nie kan sing nie. Sy was die samesteller van Paaie, ’n boek oor verskillende godsdiensperspektiewe. Sy is getroud, met twee dogters, en bly tans in Bristol, Engeland, waar haar man as aktuaris werk. Sy reis gereeld terug na hulle huis in Durbanville. Haar jeugroman Tot siens, Koning Arthur word bekroon met die Goue Wenner: Sanlam-prys vir Jeuglektuur in 2012 en die M.E.R.-prys vir jeugroman in 2013.

Read an Excerpt

Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar.

Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas?

Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en n perd genaamd Harry. En n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews