Eet Heerlik

Eet Heerlik

by Lynn Bedford Hall
Eet Heerlik

Eet Heerlik

by Lynn Bedford Hall

eBook

$9.99  $13.00 Save 23% Current price is $9.99, Original price is $13. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met ’n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir ’n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook ’n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is ’n juweel om in jou kombuis te hê en sal ook ’n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.

Product Details

ISBN-13: 9781432302245
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/11/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 200
File size: 15 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Lynn Bedford Hall is 'n welbekende en uiters ervare kosskrywer en joernalis asook fiksieskrywer. Sy het voorheen as rubriekskrywer oor die kookkuns gewerk en al resensies oor verskeie restaurante geskryf. Lynn is die suksesvolle skrywer van meer as 14 kookboeke, waar ingesluit Keur uit die Kookkuns en die internasionaal bekroonde Fig Jam and Foxtrot.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews