Gevonnis tot Vrede
Gevonnis tot vrede staar sy soggens oor die vlaktes soos die son sy warm hande oor die berge vou sy handpalm beskut haar woning, haar gelukshuis dis hier waar vrede geen perke het nie waar die niks beeldskoon bedags haar gedagtes binne dring. Sy kan haarself hoor dink al raas die stilte vir niks en niemand verruil sy haar menswees...
...haar vrede...
in haar wildste drome sou sy nooit kon dink dat sy eendag hierdie leefstyl sou beklink. Die wind bring stemme van ver en sy geniet die geselskap al verstaan sy nie die taal lojaal sal sy bly teenoor die vlaktes dit was nog goed vir haar.
1146431384

7.99
In Stock
5
1

Gevonnis tot Vrede
58
Gevonnis tot Vrede
58Paperback
$7.99
7.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9781991455291 |
---|---|
Publisher: | Malherbe Uitgewers |
Publication date: | 10/13/2024 |
Pages: | 58 |
Product dimensions: | 5.50(w) x 8.50(h) x 0.12(d) |
Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog