Gewetenlose Strate: Lewe in die Apartheid Polisie

Gewetenlose Strate: Lewe in die Apartheid Polisie

by Jacobus Kotze
     
 

"Dit was 'n besondere voorreg om jou boek te kon lees. Jou eerlikheid en jou onskuld "brand" na die oppervlakte deur soos 'n vergrootglas se hitte 'n wit vel papier skroei. Jy skryf van goed wat ek lankal van vergeet het. Dankie vir die herinneringe!"

"Ek het jou Gewetenlose Strate rêrig baie geniet. Dit is die boek

See more details below

Overview

"Dit was 'n besondere voorreg om jou boek te kon lees. Jou eerlikheid en jou onskuld "brand" na die oppervlakte deur soos 'n vergrootglas se hitte 'n wit vel papier skroei. Jy skryf van goed wat ek lankal van vergeet het. Dankie vir die herinneringe!"

"Ek het jou Gewetenlose Strate rêrig baie geniet. Dit is die boek wat die grootste venster oopgemaak het vir iemand soos ek, 'n buitestaander, om te kan verstaan hoe 'n polisieman se kop werk, hoe kollege was, die tipe mens wat van so 'n avontuurlike en fisiese werk sou hou."

"Jou boek het my laat lag, huil en soms stom geslaan. Dis die beste boek oor die SAP wat ek nog gelees het. Baie dankie vir die ervaring."

"Gewetenlose Strate bring so baie herinneringe. Ek het dit terdeë geniet!"

"Mensig maar jy kan interessant skryf, en weet jy na al die jare maak dinge nou ook vir my sin. Ek kan nie glo hoe blindelings het ons die regering gevolg en hulle opdragte sonder vrae net uitgevoer het nie."

"Gewetenlose Strate het my hoop gegee. Ek verstaan nou my man vir die eerste keer. Baie dankie!"

Dit is in Engels beskikbaar as Mean Streets - Life in the Apartheid Police.

Read More

Product Details

ISBN-13:
2940044510883
Publisher:
Jacobus Kotze
Publication date:
05/02/2013
Series:
The Mean Streets , #4
Sold by:
Smashwords
Format:
NOOK Book
File size:
2 MB
Age Range:
18 Years

Customer Reviews

Average Review:

Write a Review

and post it to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews >