×

Uh-oh, it looks like your Internet Explorer is out of date.

For a better shopping experience, please upgrade now.

God se droom vir jou lewe (eBoek): Wees uniek soos Hy jou gemaak het
     

God se droom vir jou lewe (eBoek): Wees uniek soos Hy jou gemaak het

by Stasi Eldredge
 
GOD SE DROOM VIR JOU LEWE sal hoop bring vir elke vrou wat wonder of haar lewe ooit kan verander, of sý ooit kan verander.
In hierdie boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit die verlede neer te lê

Overview

GOD SE DROOM VIR JOU LEWE sal hoop bring vir elke vrou wat wonder of haar lewe ooit kan verander, of sý ooit kan verander.
In hierdie boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit die verlede neer te lê en God se drome vir hulle aan te gryp. Ons kan onsself nie genees nie. Ons kan nie uit onsself ons ware self word nie. Maar ons is nie aan onsself oorgelaat nie – God wil elke vrou genees.
GOD SE DROOM VIR JOU LEWE is elke vrou se reisgenoot op die belangrikste reis wat sy kan onderneem – die reis om haar ware self te word deur God se liefde. Die vrou wat God haar geskep het om te wees.

Product Details

ISBN-13:
9781431611454
Publisher:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date:
03/26/2014
Sold by:
Barnes & Noble
Format:
NOOK Book
Pages:
224
File size:
2 MB

Customer Reviews

Average Review:

Post to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews