Hoe ek dit onthou
Francois van Coke, die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar, vertel in sy eie stem aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en die sukses van “Toe vind ek jou”. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.
1146307771

12.84 In Stock
Hoe ek dit onthou

Hoe ek dit onthou

by Francois van Coke, Annie Klopper
Hoe ek dit onthou

Hoe ek dit onthou

by Francois van Coke, Annie Klopper

eBook

$12.84 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Francois van Coke, die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar, vertel in sy eie stem aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en die sukses van “Toe vind ek jou”. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.

Product Details

ISBN-13: 9780795710544
Publisher: Queillerie
Publication date: 09/13/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 8 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Francois van Coke is die verhoognaam van Francois Badenhorst. Hy het bekendheid verwerf as die voorsanger van die Afrikaans rockgroepe Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2015 het hy sy solo musiekloopbaan geloods. Hoe ek dit onthou, geskryf saam met Annie Klopper, is sy eerste publikasie. 
Annie Klopper is ʼn skrywer, taalpraktisyn en oud-musiekjoernalis. In 2011 het sy Biografie van ʼn Bende oor die rockgroep Fokofpolisiekar vrygestel. Daarna het sy ʼn doktorale studie oor Afrikaanse rap-musiek voltooi. Haar gedigte verskyn in verskeie publikasies. Haar roman, Die tragiese saak van Pamina Vermaak, is in ’n fliek omskep.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews