Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is `n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit die boom te kry.
Hierdie storie leer vir jong lesers dat geen idee 'n dom idee is nie en dat ons nooit moet opgee nie,

Product Details
BN ID: | 2940191672908 |
---|---|
Publisher: | BookGeniez |
Publication date: | 03/31/2023 |
Series: | Die Woudties , #2 |
Edition description: | Unabridged |
Language: | Afrikaans |
Age Range: | Up to 4 Years |
Videos