Idees Vol Vrees Volume 4

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners.
Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

1120219834

5.0 In Stock
Idees Vol Vrees Volume 4

Idees Vol Vrees Volume 4

by Kobus Galloway
Idees Vol Vrees Volume 4

Idees Vol Vrees Volume 4

by Kobus Galloway

eBook

$5.00 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners.
Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Product Details

ISBN-13: 9781770227361
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/05/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 32 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews