Ink druppels gebloei

Ink druppels gebloei

by Frank Wright
     
 

View All Available Formats & Editions

Die gedigte in hierdie bundel bied vir die eerste keer in Afrikaans 'n eerlike, rou dimensie op die mens se begeerte om God te begryp, buite die periferie van die kerk. Die gedigte distansieer hulle van die tradisionele (kerklike) opvatting oor God . Dit is trouens rebels en aggressief teenoor die begrip God ingestel. God word as afwesig en onsigbaar beleef, wat… See more details below

Overview

Die gedigte in hierdie bundel bied vir die eerste keer in Afrikaans 'n eerlike, rou dimensie op die mens se begeerte om God te begryp, buite die periferie van die kerk. Die gedigte distansieer hulle van die tradisionele (kerklike) opvatting oor God . Dit is trouens rebels en aggressief teenoor die begrip God ingestel. God word as afwesig en onsigbaar beleef, wat daartoe lei dat die mens die persepsie het dat hy, die mens, vereensaamde wese is wat bestem is om te ly. Die bestaan van God, op die tradisionele manier as â??vaderâ?? en â??persoonlike vriendâ?? word onbevrees verwerp. Die uitkoms van die stryd is positief.

Product Details

ISBN-13:
9781479721290
Publisher:
Xlibris UK
Publication date:
10/25/2012
Sold by:
Barnes & Noble
Format:
NOOK Book
Pages:
105
File size:
0 MB

Meet the Author

Customer Reviews

Average Review:

Write a Review

and post it to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews >