Israel-reeks 1: Granate bloei in Jerusalem

by Marthé Suzanne Leroux-Van der Boon

eBook

$9.99  $11.05 Save 10% Current price is $9.99, Original price is $11.05. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Marc, ’n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Is hy Christen of Jood? Suid-Afrikaner of Israeli? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle (met hul uiteenlopende kulturele, politieke en godsdienstige agtergrond) ’n toekoms saam? En wie is Yeshua (Jesus)? Bestaan Hy werklik? Hierdie is die eerste roman in die gewilde Israel-reeks.

Product Details

ISBN-13: 9780796316721
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 10/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 249
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Marzanne Leroux-Van der Boon is 'n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op ses gewilde romans wat in daardie land afspeel.

Read an Excerpt

Marc, ’n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Is hy Christen of Jood? Suid-Afrikaner of Israeli? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle (met hul uiteenlopende kulturele, politieke en godsdienstige agtergrond) ’n toekoms saam? En wie is Yeshua (Jesus)? Bestaan Hy werklik? Hierdie is die eerste roman in die gewilde Israel-reeks.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews