Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?

Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?

by André Le Roux
Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?

Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?

by André Le Roux

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n "goeie" huis ... Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron ... André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om 'n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie ... Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.

Product Details

ISBN-13: 9780624089438
Publisher: Tafelberg
Publication date: 02/14/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 5 MB
Language: Afrikaans

About the Author

André le Roux is 'n veelbekroonde koerant- en tydskrifjoernalis en rubriekskrywer met bykans 40 jaar ondervinding. Hy het in die laat 1970's en die vroeë '80's begin publiseer toe sensuur hoogty gevier het. Sy eerste boeke is verbied. Hy skryf deesdae hoofsaaklik niefiksie en het 'n wye belangstelling in neurowetenskap en geestesgesondheid.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews