Kop of Stert
Die kop of stert van 'n muntstuk is die maatstaf waarvolgens Johan sy keuses maak na jare in die tronk. Die gawe egpaar wat hom oplaai nooi hom om vir 'n dag of twee by hulle oor te bly. Hy skiet die muntstuk op en die kop is bo.
Maar hy moet in die Kaap kom om wraak te neem. Hy het vir agt jaar gesit, onskuldig.

Aan die Weskus leer hy mense ken wat ook seer het. 'n Jong vrou met 'n mank been wat diepnag in die kerk langsaan kitaar speel. Hy wil nie meer luister nie; sy verlede moet boet. Die kop van die muntstuk wen heeltyd, maar nou sê die tannie dat 'n kind van die Here altyd die kop is en nooit die stert nie.

Hy glo egter nie daaraan nie, want wat het die Here al ooit vir hom gedoen?
1145903446

9.99 In Stock
Kop of Stert

Kop of Stert

by Rhona Kotze
Kop of Stert

Kop of Stert

by Rhona Kotze

Paperback

$9.99 
  • SHIP THIS ITEM
    In stock. Ships in 1-2 days.
  • PICK UP IN STORE

    Your local store may have stock of this item.

Related collections and offers

Overview

Die kop of stert van 'n muntstuk is die maatstaf waarvolgens Johan sy keuses maak na jare in die tronk. Die gawe egpaar wat hom oplaai nooi hom om vir 'n dag of twee by hulle oor te bly. Hy skiet die muntstuk op en die kop is bo.
Maar hy moet in die Kaap kom om wraak te neem. Hy het vir agt jaar gesit, onskuldig.

Aan die Weskus leer hy mense ken wat ook seer het. 'n Jong vrou met 'n mank been wat diepnag in die kerk langsaan kitaar speel. Hy wil nie meer luister nie; sy verlede moet boet. Die kop van die muntstuk wen heeltyd, maar nou sê die tannie dat 'n kind van die Here altyd die kop is en nooit die stert nie.

Hy glo egter nie daaraan nie, want wat het die Here al ooit vir hom gedoen?

Product Details

ISBN-13: 9781776462353
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 06/24/2024
Series: Romantika
Pages: 136
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.29(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews