François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir volwassenes, tieners en jong lesers skryf. Hy woon in Durbanville en is ’n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis. Hy het onder meer die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks die lig laat sien. François skryf ook vir die silwerdoek, verhoog, radio en tydskrifte. Hy het al toekennings vir sy werk in verskeie genres ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.
François Bloemhof has had a prolific career, having written for adults, teenagers and children for more than 25 years. He has received numerous awards, including De Kat, FNB, ATKV, Kagiso and Sanlam prizes. his is also a career of firsts: he wrote the first novel to be published with an original CD soundtrack composed by the author, the first book with its own computer game and the first ever e-book in Afrikaans. He has also produced work for film, TV, the stage and radio. He is a full-time writer when not attending to four demanding cats. Double Echo is his 24th novel for adults.
François Bloemhof skryf reeds vir meer as 25 jaar vir volwassenes, tieners en kinders oor talle genres heen. Hy het is ’n veelbekroonde skrywer en die pryse vir sy skryfwerk sluit in die De Kat-, FNB-, ATKV-, Kagiso- en Sanlam-toekennings.