Maaltye sonder moeite

Maaltye sonder moeite

by Debbie Wareham
Maaltye sonder moeite

Maaltye sonder moeite

by Debbie Wareham

eBook

$10.49  $11.50 Save 9% Current price is $10.49, Original price is $11.5. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

"Maaltye sonder moeite is ’n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir ’n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en ’n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit. Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is ’n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet. Maaltye sonder moeite bevat meer as 120 gesonde en maklike resepte wat alles van purées vir die baba, tot heerlike etes vir die hele gesin. "

Product Details

ISBN-13: 9781432303808
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 37 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Debbie Wareham is opgelei by die Christina Martin School of Food and Wine in Durban. Sy het as sjef by die Mkuze Falls Lodge gewerk en het ’n suksesvolle spysenier-onderneming bestuur. Sy het onlangs ’n klein restaurant in Durban oopgemaak.
Kim Jurgens is ’n La Leche League-leier en verskaf bewys-gebaseerde inligting om moeders wat verkies om te borvoed, te ondersteun. Sy het ’n BComm-graad in Bedryfs- en Organiseringsielkunde deur Unisa en ’n NDip in Skakelwese-bestuur van Technikon Natal. Sy het vir 15 jaar op die gebied van skakelwese en menslike hulpbronne gewerk. Kim en Debbie is susters.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews