Moemin en die towenaar se hoed

Moemin en die towenaar se hoed

by Tove Jansson
     
 

Dit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds . . . ’n towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets - of enige iemand - in iets anders verander! Twee vreemdelinge met ’n geheimsinnige tas daag ook in die vallei op en tot almal se… See more details below

Overview

Dit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds . . . ’n towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets - of enige iemand - in iets anders verander! Twee vreemdelinge met ’n geheimsinnige tas daag ook in die vallei op en tot almal se skok, is die ysige Grokmonster op hulle spoor . . . Hierdie klassieke verhaal, saam met Tove Jansson se eenvoudige, vrolike illustrasies, bekoor lesers van regoor die wêreld al vir meer as 60 jaar. Dit is ’n fantastiese storie om hardop voor te lees en saam te geniet, en ouer kinders sal dit opwindend vind om self te lees.

Product Details

ISBN-13:
9780798164023
Publisher:
Human & Rousseau
Publication date:
04/01/2013
Series:
Moemin
Sold by:
Barnes & Noble
Format:
NOOK Book
Pages:
92
File size:
6 MB
Age Range:
6 - 18 Years

Read an Excerpt

Dit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds . . . ’n towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets - of enige iemand - in iets anders verander!

Twee vreemdelinge met ’n geheimsinnige tas daag ook in die vallei op en tot almal se skok, is die ysige Grokmonster op hulle spoor . . .

Hierdie klassieke verhaal, saam met Tove Jansson se eenvoudige, vrolike illustrasies, bekoor lesers van regoor die wêreld al vir meer as 60 jaar.

Dit is ’n fantastiese storie om hardop voor te lees en saam te geniet, en ouer kinders sal dit opwindend vind om self te lees.

Avontuurlik, humoristies en universeel . . . oud en jonk sal hierdie verhaal bekoorlik vind.

’n Klassieke boek wat skouers skuur met kultuurskatte soos Alice in wonderland en The Lord of the Rings – nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar, vertaal deur Philip de Vos.

Customer Reviews

Average Review:

Write a Review

and post it to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews >