My Monster Sigwoorde - Vlak 2, Boek 6
Leer om sigwoorde te lees, Vlak 2, Boek 6, vir Beginnersleesers!
Boek 6 fokus op getalle wat tot 20 tel. Dit kombineer die sigwoorde wat in "My Monster Vlak 1" boeke 1, 2 en 3 is, en kombineer hulle in eenvoudige sinne. Elke bladsy word ondersteun deur 'n prentjie om lees makliker vir kinders te maak. Belangrike begrippe soos die waarde van getalle word in Boek 6 behandel. Werk deur hierdie reeks om u kind 'n massiewe voorsprong te gee!
Daar is 6 "Sigwoorde" vlakke in hierdie leerprogram. In Vlak 1 (enkele woorde en prente) is daar drie boeke en Vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) ook drie boeke. Die boeke in die reeks is genommer, dus begin by Boek 1 en so aan. Vlak 3 boeke beweeg na die klanke van die alfabet en woordfamilies. Vlak 4 boeke is 'n bietjie meer gevorderd en geskik vir kinders wat baie basiese leesvaardighede het. As hulle deur die eerste nege boeke van die "My Monster" reeks gevorder het, dan sal hulle voorbereid wees vir Vlak 4 boeke. Vlak 5 boeke is kort hoofstukboeke wat u kind sal vermaak met snaakse stories oor oulike, klein vriendelike monsters. U kan hierdie boeke ook lees aan kinders vanaf ongeveer 4 jaar. Die "My Monster Leer om te Lees" reeks is die ideale manier om u kind te leer hoe om te tel en lees. Hierdie boek bevat ook 'n aantal wenke vir ouers wat hulle kinders leer hoe om te lees.
1147609632

2.99 In Stock
My Monster Sigwoorde - Vlak 2, Boek 6

My Monster Sigwoorde - Vlak 2, Boek 6

My Monster Sigwoorde - Vlak 2, Boek 6

My Monster Sigwoorde - Vlak 2, Boek 6

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Leer om sigwoorde te lees, Vlak 2, Boek 6, vir Beginnersleesers!
Boek 6 fokus op getalle wat tot 20 tel. Dit kombineer die sigwoorde wat in "My Monster Vlak 1" boeke 1, 2 en 3 is, en kombineer hulle in eenvoudige sinne. Elke bladsy word ondersteun deur 'n prentjie om lees makliker vir kinders te maak. Belangrike begrippe soos die waarde van getalle word in Boek 6 behandel. Werk deur hierdie reeks om u kind 'n massiewe voorsprong te gee!
Daar is 6 "Sigwoorde" vlakke in hierdie leerprogram. In Vlak 1 (enkele woorde en prente) is daar drie boeke en Vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) ook drie boeke. Die boeke in die reeks is genommer, dus begin by Boek 1 en so aan. Vlak 3 boeke beweeg na die klanke van die alfabet en woordfamilies. Vlak 4 boeke is 'n bietjie meer gevorderd en geskik vir kinders wat baie basiese leesvaardighede het. As hulle deur die eerste nege boeke van die "My Monster" reeks gevorder het, dan sal hulle voorbereid wees vir Vlak 4 boeke. Vlak 5 boeke is kort hoofstukboeke wat u kind sal vermaak met snaakse stories oor oulike, klein vriendelike monsters. U kan hierdie boeke ook lees aan kinders vanaf ongeveer 4 jaar. Die "My Monster Leer om te Lees" reeks is die ideale manier om u kind te leer hoe om te tel en lees. Hierdie boek bevat ook 'n aantal wenke vir ouers wat hulle kinders leer hoe om te lees.

Product Details

ISBN-13: 9781547530847
Publisher: KC Global Enterprises Pty Ltd
Publication date: 05/14/2018
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 1000
File size: 4 MB
Age Range: 3 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Kaz Campbell is 'n wêreldklas opvoeder wat genomineer is vir die Nasionale Inspirerende Onderrig prys. Sy is 'n hoogs ervare skoolonderwyseres, spreker en ouerskapadviseur, en haar passie is om kinders tot hulle volle potensiaal te help bereik: akademies, sosiaal en persoonlik.
Kaz se ondervinding - met duisende jon kinders leer lees, spel en skryf - gee haar die kennis om 'n reeks boeke van vroeë lesers vir kinders tussen die ouderdom 2 en 6 jaar te produseer. Hierdie eenvoudige boeke met sigwoorde en prente sal u kind help om vertroue in hulself te he, en die vermoë gee om makliker te lees.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews