'n Belofte vir Bippie

'n Belofte vir Bippie

by Elsa Winckler
'n Belofte vir Bippie

'n Belofte vir Bippie

by Elsa Winckler

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Bippie Snyman se pad word onderbreek met 'n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak 'n belofte teenoor die Here - sy sal nie weer 'n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en haar baba die toekoms bied wat hulle verdien nie. Trou is nie deel van sy toekomsplanne nie. Sy eie ma het hom verwerp, hy kan nie weer so seer kry nie. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen? En hoekom is die enigste man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux? Nog 'n heerlike verhaal uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner Elsa Winckler, en die tweede in die McGregor reeks, na 'n Brief vir Reina.

Product Details

ISBN-13: 9780796321466
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 05/31/2019
Series: McGregor-reeks , #2
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 388 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Elsa Winckler is 'n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al 'n ATKV-Woordveertjie gewen en is die skrywer van 'n Liedjie vir Anine, asook 'n Brief vir Reina. 'n Belofte vir Bippie is die tweede in haar drieluik-reeks wat op McGregor afspeel.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews