'n Droomman vir Carmi
Een middag terwyl Carmi Molenaar, ’n eerstejaarstudent op Potchefstroom, diep ingedagte op haar fiets ry, kruis haar pad met dié van Herman Hattingh. Al het hierdie senior regstudent al die eienskappe van ’n droomman, laat Carmi se verantwoordelikhede min tyd of ruimte vir romanse. Die lewe deel egter links en regs klappe uit, en Herman is elke keer dáár om te help wanneer Carmi hom nodig het. Maar sal hulle kan leer om mekaar te vertrou?
1146281579

12.61 In Stock
'n Droomman vir Carmi

'n Droomman vir Carmi

by Elize Davies
'n Droomman vir Carmi

'n Droomman vir Carmi

by Elize Davies

eBook

$12.61 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Een middag terwyl Carmi Molenaar, ’n eerstejaarstudent op Potchefstroom, diep ingedagte op haar fiets ry, kruis haar pad met dié van Herman Hattingh. Al het hierdie senior regstudent al die eienskappe van ’n droomman, laat Carmi se verantwoordelikhede min tyd of ruimte vir romanse. Die lewe deel egter links en regs klappe uit, en Herman is elke keer dáár om te help wanneer Carmi hom nodig het. Maar sal hulle kan leer om mekaar te vertrou?

Product Details

ISBN-13: 9780798184816
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 09/06/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 383 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Elize Davies het in Brakpan grootgeword en in Potchefstroom studeer. Ná ’n lang loopbaan as Engelsonderwyser besluit sy om haar droom te volg en begin tydskrifverhale skryf. Sy het reeds verskeie romanses die lig laat sien en ontvang in 2021 ’n ATKV-Woordveertjie. Sy en haar man woon deesdae in Skotland, waar sy haar voltyds op skryf toespits.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews