'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

eBook

$6.99  $8.01 Save 13% Current price is $6.99, Original price is $8.01. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.

Product Details

ISBN-13: 9780798163309
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 06/25/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 120
File size: 7 MB
Age Range: 7 - 10 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Na ’n BA en diploma in Vertaling aan die US het Annelie as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human&Rousseau Uitgewers gewerk. Daarna volg deeltydse- en vryskutwerk vir ’n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy publiseer ’n aantal nie-fiksieboeke, onder andere Daar’s ’n mens binne, Die dag toe ons God gevang het en Eva ontmoet Einstein, asook ’n roman, Hoekom honde nie kan sing nie. Sy was die samesteller van Paaie, ’n boek oor verskillende godsdiensperspektiewe. Sy is getroud, het twee dogters, en bly tans in Bristol, Engeland, waar haar man as aktuaris werk. Sy reis gereeld terug na hulle huis in Durbanville. Goue Wenner: Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011 en die M.E.R.-prys vir 2013.
Hoewel Séan se eerste liefde foto-realistiese potloodtekeninge is, spesialiseer hy in karakterontwikkeling, strokiesprent –tekeninge en kinderboekillustrasies. Sy jongste boek wat hy geïllustreer het is Jakkals en Wolf deur Pieter W. Grobbelaar

Read an Excerpt

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews