Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids

eBook

$10.99  $14.28 Save 23% Current price is $10.99, Original price is $14.28. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Daar is hoop vir ADHD-lyers! Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy: • die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek. Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.

Product Details

ISBN-13: 9780624063872
Publisher: Tafelberg
Publication date: 06/02/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 314
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Helena Bester is die skrywer van drie toonaangewende boeke oor ADHD en leerprobleme: Help, my kind makeer iets, Help, my kind veroorsaak chaos en Beheer aandag¬afleibaarheid. Sedert sy in 2005 neuroterapie as 'n addisionele terapie in haar praktyk begin aanbied het, werk sy nie meer uitsluitlik met kinders nie. Helena volg 'n holistiese werkwyse. Haar simpatieke toon en wye kennis gee talle mense nuwe hoop.
Gelisensieerde sielkundige Lid van die ISNR (International Society for Neurofeedback and Research) Assistant-navorsingsprofessor Universiteit van Noord-Carolina, Asheville, VSA

Read an Excerpt

Daar is hoop vir ADHD-lyers!_x000D_

_x000D_

Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:_x000D_

_x000D_

• die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes_x000D_

• nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie_x000D_

• wenke vir ouers en onderwysers_x000D_

• oefeninge wat daagliks gedoen kan word_x000D_

• raad met die dieet_x000D_

• die nuutste oor medikasie_x000D_

_x000D_

Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek._x000D_

_x000D_

Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews