Outopsie: Bloed vertel 'n storie
Dr. Hestelle van Staden is ’n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly. Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood van die reggae-ster Luke Dube; En die van 'n swanger vrou wie se dood medici laat kopkrap het.
1144099548

13.56
In Stock
5
1

Outopsie: Bloed vertel 'n storie
224
Outopsie: Bloed vertel 'n storie
224
13.56
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624093626 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 09/15/2023 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 224 |
File size: | 1 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog