Plunder
In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.
1142369094

11.89 In Stock
Plunder

Plunder

by Antjie Krog
Plunder

Plunder

by Antjie Krog

eBook

$11.89 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.

Product Details

ISBN-13: 9780798183543
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 09/20/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 312 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Antjie Krog is 'n internasionaal bekroonde skrywer. Sy ontvang in 2017 vir die tweede maal die Hertzogprys vir poësie, dié keer vir Mede-wete. In Engels verskyn dit as Synapse, vertaal deur Karen Press. In 2018 word sy bekroon met die toonaangewende Gouden Ganzenveer, die eerste keer dat dit aan iemand toegeken word wat nie Nederlands is nie.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews