Praat verby grense: uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

Praat verby grense: uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

by Frits Gaum
Praat verby grense: uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

Praat verby grense: uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

by Frits Gaum

eBook

$6.99  $8.00 Save 13% Current price is $6.99, Original price is $8. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken – die pa ’n swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is. Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. ’n Lewens krisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. Intussen woed daar ’n debat oor homoseksualiteit, ’n saak wat dreig om kerke wêreldwyd te skeur. In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid, mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme, bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God. Dit word ’n ontroerende en inspirerende ge sprek tussen twee begaafde mense wat hulle eie en me kaar se grense uitdaag en verskuif.

Product Details

ISBN-13: 9781415202753
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2010
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 112
File size: 300 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews