Sasol Voëls van Suider-Afrika

Sasol Voëls van Suider-Afrika

Sasol Voëls van Suider-Afrika

Sasol Voëls van Suider-Afrika

eBook

$13.49  $17.50 Save 23% Current price is $13.49, Original price is $17.5. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik. Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte. Nuwe toevoegings van bydraende skrywers. Omvattende dekking van die streek se voëls.

Product Details

ISBN-13: 9781775846727
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/22/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 489
File size: 58 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Ian Sinclair is een van Afrika se voorste voëlkykers en het meer as 20 voëlboeke agter sy naam.
Phil Hockey (1956–2013), voormalige Direkteur van die Fitz-Instituut aan die UK, was ’n gesiene kenner van die biologie van die streek se voëls.
Warwick Tarboton is ’n bekende voëlkenner en skrywer van verskeie boeke wat ’n goeie ontvangs gekry het.
Peter Ryan is Direkteur van die Fitz-Instituut aan die UK en het verskeie boeke oor dié streek se voëls geskryf.
Niall Perrins is ’n toegewyde voëlkyker, fotograaf en voëlgids.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews